Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 44:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En al die manne wat geweet het dat hulle vrouens vir ander gode offerrook laat opgaan,+ en al die vrouens wat daar gestaan het as ’n groot gemeente, en die hele volk wat in Egipteland,+ in Patros,+ gewoon het, het Jeremia geantwoord en gesê:

  • Esegiël 29:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en ek sal die groep gevange Egiptenaars terugbring; en ek sal hulle terugbring na die land Patros,+ na die land van hulle herkoms, en daar sal hulle ’n geringe koninkryk word.

  • Esegiël 30:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek sal Patros+ verwoes en ’n vuur in Soan+ bring en strafgerigte in No+ voltrek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel