Psalm 42:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Waterdiepte roep na waterdiepteBy die geluid van u waterstrome.Al u branders en u golwe+—Oor my het hulle heengegaan.+ Psalm 137:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 O dogter van Babilon, wat geplunder gaan word,+Gelukkig sal hy wees wat jou vergeld+Met jou behandeling waarmee jy ons behandel het.+
7 Waterdiepte roep na waterdiepteBy die geluid van u waterstrome.Al u branders en u golwe+—Oor my het hulle heengegaan.+
8 O dogter van Babilon, wat geplunder gaan word,+Gelukkig sal hy wees wat jou vergeld+Met jou behandeling waarmee jy ons behandel het.+