16 En hulle het al die gebooie+ van Jehovah hulle God bly verlaat en hulle het vir hulle gegote beelde,+ twee kalwers,+ gemaak en ’n heilige paal gemaak,+ en hulle het hulle voor die hele leër van die hemel begin neerbuig+ en Baäl gedien;+
34 Wat ons konings, ons vorste, ons priesters en ons voorvaders+ betref, hulle het u wet nie nagekom nie+ en ook nie aandag geskenk aan u gebooie+ of aan u getuienisse waarmee u teen hulle getuig het+ nie.