2 Konings 23:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Nogtans het Jehovah hom nie afgewend van sy groot toorngloed waarmee sy toorn teen Juda+ ontvlam het oor al die aanstootlike dinge waarmee Manasʹse hom aanstoot gegee het nie.+ 2 Kronieke 36:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hy het bly doen wat sleg was+ in die oë van Jehovah sy God. Hy het hom nie weens die profeet+ Jeremia+ verneder+ op bevel van Jehovah nie. Daniël 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “O Jehovah, aan ons behoort die skaamte van aangesig, aan ons konings, aan ons vorste en aan ons voorvaders, omdat ons teen u gesondig het.+
26 Nogtans het Jehovah hom nie afgewend van sy groot toorngloed waarmee sy toorn teen Juda+ ontvlam het oor al die aanstootlike dinge waarmee Manasʹse hom aanstoot gegee het nie.+
12 En hy het bly doen wat sleg was+ in die oë van Jehovah sy God. Hy het hom nie weens die profeet+ Jeremia+ verneder+ op bevel van Jehovah nie.
8 “O Jehovah, aan ons behoort die skaamte van aangesig, aan ons konings, aan ons vorste en aan ons voorvaders, omdat ons teen u gesondig het.+