16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+
5 Maar hulle het nie geluister nie,+ en ook het hulle nie gehoor gegee om van hulle slegtheid terug te keer deur nie vir ander gode offerrook te laat opgaan nie.+