Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hulle sal moet sê: ‘Omdat hulle Jehovah hulle God wat hulle voorvaders uit Egipteland uitgelei het,+ verlaat het en ander gode aangekleef het+ en hulle voor hulle neergebuig en hulle gedien het. Daarom het Jehovah al hierdie rampspoed oor hulle gebring.’”+

  • Nehemia 13:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Het julle voorvaders nie so gedoen nie,+ sodat ons God al hierdie rampspoed+ oor ons en ook oor hierdie stad gebring het? Tog vergroot julle die brandende toorn teen Israel deur die sabbat te ontheilig.”+

  • Daniël 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En die hele Israel het u wet oortree, en hulle het afgewyk deur nie u stem te gehoorsaam nie,+ sodat u die vloek en die geswore eed+ wat geskrywe staan in die wet van Moses, die kneg van die ware God, oor ons uitgestort het, want ons het teen Hom gesondig.

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel