Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 25:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Farao, die koning van Egipte, en sy knegte en sy vorste en sy hele volk;+

  • Esegiël 29:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, rig jou aangesig teen Farao, die koning van Egipte,+ en profeteer teen hom en teen die hele Egipte.+

  • Esegiël 32:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Mensekind, hef ’n klaaglied aan oor Farao, die koning van Egipte, en jy moet vir hom sê: ‘As ’n jong maanhaarleeu van die nasies is jy tot swye gebring.+

      “‘En jy was soos die seemonster in die seë,+ en jy het voortdurend ’n gebruis in jou riviere veroorsaak en die waters met jou pote vertroebel en hulle riviere vuil gemaak.’

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel