29 In sy dae het farao Nego,+ die koning van Egipte, opgetrek na die koning van Assiʹrië by die Eufraatrivier,+ en koning Josiʹa het hom tegemoetgegaan;+ maar hy het hom by Megidʹdo+ doodgemaak+ net toe hy hom sien.
20 Ná dit alles, toe Josiʹa die huis gereedgemaak het, het Nego,+ die koning van Egipte,+ opgetrek om by Karʹkemis+ aan die Eufraat te veg. Toe het Josiʹa+ uitgetrek, hom tegemoet.+