16 In dié dag sal Egipte soos vroue word, en dit sal beslis bewe+ en in angs verkeer weens die geswaai van die hand van Jehovah van die leërs wat hy daarteen swaai.+
29 Hulle tente+ en hulle kleinvee+ sal weggeneem word, hulle tentdoeke+ en al hulle voorwerpe. En hulle kamele+ sal van hulle af weggevoer word. En hulle sal beslis vir hulle skreeu: ‘Daar is skrik rondom!’”+
10 En ek sal baie volke beslis oor jou verskrik laat staan,+ en hulle konings sal oor jou sidder van afgryse wanneer ek my swaard in hulle gesig swaai,+ en hulle sal elke oomblik moet bewe, elkeen vir sy siel, op die dag van jou ondergang.’+