2 Konings 24:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En nooit weer+ het die koning van Egipte uit sy land uitgetrek nie,+ want die koning van Babilon het alles geneem wat aan die koning van Egipte behoort het,+ van die stroomvallei+ van Egipte af tot by die Eufraatrivier.+ Jesaja 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En baie onder hulle sal beslis struikel en val en verbreek word en sal verstrik en gevang word.+
7 En nooit weer+ het die koning van Egipte uit sy land uitgetrek nie,+ want die koning van Babilon het alles geneem wat aan die koning van Egipte behoort het,+ van die stroomvallei+ van Egipte af tot by die Eufraatrivier.+