Jeremia 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Teen haar het hulle oorlog geheilig:+ “Staan op, en laat ons op die middaguur optrek!”+ “Wee ons, want die dag het gedaal, want die aandskaduwees word al langer!” Joël 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “ROEP dít uit onder die nasies:+ ‘Heilig ’n oorlog! Wek die kragtige manne op!+ Laat hulle nader kom! Laat hulle optrek, al die krygsmanne!+
4 Teen haar het hulle oorlog geheilig:+ “Staan op, en laat ons op die middaguur optrek!”+ “Wee ons, want die dag het gedaal, want die aandskaduwees word al langer!”
9 “ROEP dít uit onder die nasies:+ ‘Heilig ’n oorlog! Wek die kragtige manne op!+ Laat hulle nader kom! Laat hulle optrek, al die krygsmanne!+