Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 34:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Jehovah het ’n swaard; dit sal vol bloed word;+ dit sal besmeer word met die vet, met die bloed van jong ramme en bokramme, met die niervet+ van ramme. Want Jehovah het ’n offerande in Bosra en ’n groot slagting in die land Edom.+

  • Jeremia 2:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Tevergeefs het ek julle kinders geslaan.+ Hulle het geen dissipline aangeneem nie.+ Julle swaard het julle profete verslind, soos ’n leeu wat verwoesting aanrig.+

  • Jeremia 12:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Op al die gebaande weë deur die wildernis het die plunderaars gekom. Want die swaard wat aan Jehovah behoort, verslind van die een end van die land tot die ander end van die land.+ Daar is geen vrede vir enige vlees nie.

  • Jeremia 46:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En dié dag behoort aan die Soewereine Heer, Jehovah van die leërs, die dag van wraak om hom op sy teenstanders te wreek.+ En die swaard sal beslis verslind en hom versadig en hom vol drink aan hulle bloed, want die Soewereine+ Heer, Jehovah van die leërs, het ’n offerande+ in die land van die noorde, by die Eufraatrivier.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel