Deuteronomium 32:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 As ek my glinsterende swaard inderdaad skerp maak,+En my hand die oordeel vasgryp,+Sal ek wraak op my teenstanders uitoefen+En vergelding bring oor dié wat my intens haat.+ Esegiël 21:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy moet vir die land van Israel sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek is teen jou,+ en ek sal my swaard uit sy skede trek+ en die regverdige en die goddelose uit jou uitroei.+
41 As ek my glinsterende swaard inderdaad skerp maak,+En my hand die oordeel vasgryp,+Sal ek wraak op my teenstanders uitoefen+En vergelding bring oor dié wat my intens haat.+
3 En jy moet vir die land van Israel sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek is teen jou,+ en ek sal my swaard uit sy skede trek+ en die regverdige en die goddelose uit jou uitroei.+