24 Sal u nie elkeen uit sy besitting verdryf wat u god Kamos+ u uit sy besitting laat verdryf nie? En elkeen wat Jehovah ons God voor ons uit verdryf het, uit sy besitting, dié sal ons uit sy besitting verdryf.+
7 Toe het Salomo ’n hoogte gebou+ vir Kamos,+ die walglike+ ding van Moab, op die berg+ wat voor+ Jerusalem was, en vir Molog, die walglike ding van die kinders van Ammon.