Jesaja 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+ Klaagliedere 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Sion het haar hande uitgestrek.+ Sy het geen trooster nie.+Jehovah het oor Jakob ’n bevel gegee aan almal wat rondom hom is as sy teenstanders.+Jerusalem het iets afskuweliks onder hulle geword.+
15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+
17 Sion het haar hande uitgestrek.+ Sy het geen trooster nie.+Jehovah het oor Jakob ’n bevel gegee aan almal wat rondom hom is as sy teenstanders.+Jerusalem het iets afskuweliks onder hulle geword.+