Numeri 22:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En Balak het beeste en skape geoffer+ en daarvan aan Biʹleam gestuur en aan die vorste wat by hom was. Jesaja 16:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En daar is gesien dat Moab op die hoogte vermoei is;+ en hy het na sy heiligdom gekom om te bid,+ en hy kon niks uitrig nie.+
40 En Balak het beeste en skape geoffer+ en daarvan aan Biʹleam gestuur en aan die vorste wat by hom was.
12 En daar is gesien dat Moab op die hoogte vermoei is;+ en hy het na sy heiligdom gekom om te bid,+ en hy kon niks uitrig nie.+