Genesis 37:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Daarop het Jakob sy mantels geskeur en saklinne om sy heupe gesit en baie dae oor sy seun getreur.+ Esegiël 27:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En hulle sal ter wille van jou hulle koppe kaal moet skeer+ en saklinne moet aangord+ en in bitterheid van siel oor jou moet huil,+ met bitter geweeklaag. Daniël 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+
34 Daarop het Jakob sy mantels geskeur en saklinne om sy heupe gesit en baie dae oor sy seun getreur.+
31 En hulle sal ter wille van jou hulle koppe kaal moet skeer+ en saklinne moet aangord+ en in bitterheid van siel oor jou moet huil,+ met bitter geweeklaag.
3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+