17Die uitspraak teen Damaskus:+ “Kyk! Damaskus is weggeneem sodat dit nie meer ’n stad is nie, en dit het ’n puinhoop, ’n verbrokkelende puinhoop, geword.+
3 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Damaskus,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle Giʹlead met ysterdorswerktuie gedors het.+