Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 13:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hulle het opgetrek en die land verken van die wildernis Zin+ af tot by Rehob,+ teenoor die ingang van Hamat.+

  • 2 Konings 17:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Daarna het die koning van Assiʹrië mense uit Babilon+ en Kuta en Awwa+ en Hamat+ en Sefarwaʹim+ gebring en hulle in die plek van die kinders van Israel in die stede van Samariʹa+ laat woon; en hulle het begin om Samariʹa in besit te neem en in die stede daarvan te gaan woon.

  • Jesaja 10:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Is Kalno+ nie soos Karʹkemis+ nie? Is Hamat+ nie soos Arpad+ nie? Is Samariʹa+ nie soos Damaskus+ nie?

  • Sagaria 9:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En ook Hamat+ sal daaraan grens; Tirus+ en Sidon,+ want hy is baie wys.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel