Josua 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Toe ons dit hoor, het ons hart begin smelt,+ en weens julle het daar nog geen gees in enigiemand opgekom nie,+ want Jehovah julle God is God in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+
11 Toe ons dit hoor, het ons hart begin smelt,+ en weens julle het daar nog geen gees in enigiemand opgekom nie,+ want Jehovah julle God is God in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+