Jeremia 6:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Ons het die berig daaroor gehoor. Ons hande het slap geword.+ Benoudheid het ons aangegryp, geboortepyne soos dié van ’n vrou wat geboorte gee.+ Jeremia 48:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 Die stede sal ingeneem word, en sy versterkte plekke sal beslis verower word. En die hart van die sterk manne van Moab sal in dié dag word soos die hart van ’n vrou wat in barensnood verkeer.’”+
24 Ons het die berig daaroor gehoor. Ons hande het slap geword.+ Benoudheid het ons aangegryp, geboortepyne soos dié van ’n vrou wat geboorte gee.+
41 Die stede sal ingeneem word, en sy versterkte plekke sal beslis verower word. En die hart van die sterk manne van Moab sal in dié dag word soos die hart van ’n vrou wat in barensnood verkeer.’”+