Jeremia 51:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Jehovah van die leërs het by sy eie siel gesweer:+ ‘Ek sal jou met mense vul, soos die sprinkane,+ en hulle sal beslis ’n gejuig oor jou aanhef.’+ Jeremia 51:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “Kyk, ek is teen jou,+ o verwoestende berg”,+ is die woord van Jehovah, “jy wat die hele aarde verwoes;+ en ek sal my hand teen jou uitsteek en jou van die kranse af wegrol en jou ’n uitgebrande berg maak.”+
14 Jehovah van die leërs het by sy eie siel gesweer:+ ‘Ek sal jou met mense vul, soos die sprinkane,+ en hulle sal beslis ’n gejuig oor jou aanhef.’+
25 “Kyk, ek is teen jou,+ o verwoestende berg”,+ is die woord van Jehovah, “jy wat die hele aarde verwoes;+ en ek sal my hand teen jou uitsteek en jou van die kranse af wegrol en jou ’n uitgebrande berg maak.”+