26 “En mense sal nie uit jou ’n klip vir ’n hoek of ’n klip vir fondamente neem nie,+ want jy sal verlate woestenye tot onbepaalde tyd word”,+ is die woord van Jehovah.
8 Daarom sal haar plae+ in een dag kom: dood en verdriet en hongersnood, en sy sal heeltemal met vuur verbrand word,+ want Jehovah God, wat haar geoordeel het, is sterk.+