Jesaja 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die uitspraak teen Babilon+ wat Jesaja, die seun van Amos,+ in ’n visioen gesien het: Jeremia 51:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En ek sal aan Babilon en aan al die inwoners van Galdeʹa al hulle slegtheid vergeld wat hulle in Sion voor julle oë bedryf het”,+ is die woord van Jehovah.
24 En ek sal aan Babilon en aan al die inwoners van Galdeʹa al hulle slegtheid vergeld wat hulle in Sion voor julle oë bedryf het”,+ is die woord van Jehovah.