9 As Jehovah van die leërs nie vir ons net ’n paar oorlewendes laat oorbly het nie,+ sou ons net soos Sodom geword het, sou ons soos Gomorʹra gewees het.+
18 Net soos by die verwoesting van Sodom en Gomorʹra en sy naburige stede”,+ het Jehovah gesê, “sal geen mens daar bly nie, en geen mensekind sal as ’n vreemdeling daarin woon nie.+
26 “En mense sal nie uit jou ’n klip vir ’n hoek of ’n klip vir fondamente neem nie,+ want jy sal verlate woestenye tot onbepaalde tyd word”,+ is die woord van Jehovah.