Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 “Jehovah sal teen jou ’n nasie verwek wat ver is,+ van die einde van die aarde af, net soos ’n arend neerskiet,+ ’n nasie wie se taal jy nie sal verstaan nie,+

  • Jeremia 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want ‘kyk, ek roep al die families van die koninkryke van die noorde’, is die woord van Jehovah;+ ‘en hulle sal beslis kom en elkeen sy troon neersit by die ingang van die poorte van Jerusalem+ en teen al sy mure rondom en teen al die stede van Juda.+

  • Jeremia 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 VERMELD dit, ja, aan die nasies. Verkondig dit teen Jerusalem.”

      “Wagters kom uit ’n ver land,+ en hulle sal hulle stem laat hoor teen die stede van Juda.

  • Jeremia 25:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 laat ek al die families van die noorde haal”,+ is die woord van Jehovah, “selfs Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, my kneg,+ en ek sal hulle bring teen hierdie land+ en teen sy inwoners en teen al hierdie nasies rondom;+ en ek sal hulle aan vernietiging oorgee en hulle ’n voorwerp van verbasing maak en iets om oor te fluit+ en verwoeste plekke tot onbepaalde tyd.+

  • Esegiël 7:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En ek sal die ergstes onder die nasies inbring,+ en hulle sal beslis hulle huise in besit neem,+ en ek sal die trots van die sterkes laat ophou,+ en hulle heiligdomme sal ontheilig word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel