Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En van die voorwerpe+ van die huis van Jehovah het Nebukadneʹsar+ na Babilon gebring en dit toe in sy paleis in Babilon+ gesit.

  • Esra 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Ook het koning Kores die voorwerpe van die huis van Jehovah uitgebring,+ wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem weggevoer+ en toe in die huis van sy god gesit het.+

  • Jeremia 51:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, het my opgeëet;+ hy het my in verwarring gebring. Hy het my as ’n leë houer neergesit. Hy het my ingesluk soos ’n groot slang;+ hy het sy buik met my lieflike dinge gevul. Hy het my weggespoel.

  • Daniël 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Na verloop van tyd het Jehovah Joʹjakim, die koning van Juda,+ en ’n gedeelte van die voorwerpe+ van die huis van die ware God in sy hand gegee, sodat hy hulle na die land Siʹnear+ gebring het, na die huis van sy god; en die voorwerpe het hy na die skathuis van sy god gebring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel