Jeremia 3:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ons gaan lê in ons skaamte,+ en ons vernedering bly ons bedek;+ want dit is teen Jehovah ons God wat ons gesondig het,+ ons en ons vaders van ons jeug af en tot vandag toe,+ en ons het die stem van Jehovah ons God nie gehoorsaam nie.”+
25 Ons gaan lê in ons skaamte,+ en ons vernedering bly ons bedek;+ want dit is teen Jehovah ons God wat ons gesondig het,+ ons en ons vaders van ons jeug af en tot vandag toe,+ en ons het die stem van Jehovah ons God nie gehoorsaam nie.”+