4 Hulle het toe gesê: “Kom! Laat ons vir ons ’n stad bou en ook ’n toring met sy spits in die hemel,+ en laat ons vir ons ’n roemryke naam maak,+ sodat ons nie oor die hele oppervlak van die aarde verstrooi raak nie.”+
13 Jy het in jou hart gesê: ‘Na die hemel sal ek opklim.+ Bo die sterre+ van God sal ek my troon verhef,+ en ek sal op die berg van samekoms gaan sit,+ in die mees afgeleë dele van die noorde.+