16 Die siddering wat jy veroorsaak het, het jou bedrieg, die vermetelheid van jou hart,+ o jy wat in die skuilplekke van die krans woon, wat die hoogte van die heuwel in besit hou. Hoewel jy jou nes hoog bou soos ’n arend,+ sal ek jou daarvandaan afbring”,+ is die woord van Jehovah.