29 “ROEP boogskutters teen Babilon op, almal wat die boog trap.+ Slaan rondom teen hom kamp op. Laat niemand ontkom nie.+ Vergeld hom volgens sy dade.+ Doen aan hom volgens alles wat hy gedoen het.+ Want teen Jehovah het hy vermetel gehandel, teen die Heilige van Israel.+