Jeremia 48:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “‘Moab is geplunder, en daar is teen sy stede opgeruk.+ En hulle beste jong manne het afgegaan na die slagting’,+ is die woord van die Koning, wie se naam Jehovah van die leërs is.+
15 “‘Moab is geplunder, en daar is teen sy stede opgeruk.+ En hulle beste jong manne het afgegaan na die slagting’,+ is die woord van die Koning, wie se naam Jehovah van die leërs is.+