Deuteronomium 29:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En tog het Jehovah julle nie ’n hart gegee om te verstaan en oë om te sien en ore om te hoor nie, tot vandag toe.+ Jeremia 4:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want my volk is dwaas.+ Aan my het hulle hulle nie gesteur nie.+ Hulle is onwyse kinders; en hulle het geen begrip nie.+ Wys is hulle om kwaad te doen, maar om goed te doen, weet hulle nie.+
4 En tog het Jehovah julle nie ’n hart gegee om te verstaan en oë om te sien en ore om te hoor nie, tot vandag toe.+
22 Want my volk is dwaas.+ Aan my het hulle hulle nie gesteur nie.+ Hulle is onwyse kinders; en hulle het geen begrip nie.+ Wys is hulle om kwaad te doen, maar om goed te doen, weet hulle nie.+