Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want weens die toorn+ van Jehovah het dit oor Jerusalem en oor Juda gekom, totdat hy hulle onder sy oë uit weggewerp het.+ En Sedekiʹa het teen die koning van Babilon in opstand begin kom.+

  • 2 Kronieke 36:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En selfs teen koning Nebukadneʹsar het hy in opstand gekom,+ wat hom by God laat sweer het;+ en hy het sy nek bly styf maak+ en sy hart bly verhard+ sodat hy nie tot Jehovah, die God van Israel, teruggekeer het nie.

  • Esegiël 17:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar hy het uiteindelik teen hom in opstand gekom+ deur sy boodskappers na Egipte te stuur, sodat dié hom perde+ en baie manskappe sou gee. Sal hy suksesvol wees? Sal hy ontkom, hy wat hierdie dinge doen en wat ’n verbond verbreek het? En sal hy werklik ontkom?’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel