9 En hy het gesê: “Gaan, en jy moet vir hierdie volk sê: ‘HOOR keer op keer, maar moenie verstaan nie; en sien keer op keer, maar moenie enige kennis verkry nie.’+
2 “Mensekind, jy woon in die midde van ’n opstandige huis,+ wat oë het om te sien, maar nie sien nie,+ wat ore het om te hoor, maar nie hoor nie,+ want hulle is ’n opstandige huis.+
13 Daarom praat ek met hulle deur middel van illustrasies, want hulle kyk, maar hulle kyk tevergeefs, en hulle hoor, maar hulle hoor tevergeefs, en ook begryp hulle nie die sin daarvan nie;+
26 en gesê: ‘Gaan na hierdie volk toe en sê: “Wanneer julle hoor, sal julle hoor, maar hoegenaamd nie verstaan nie; en wanneer julle kyk, sal julle kyk, maar hoegenaamd nie sien nie.+