2 Konings 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En in die vyfde maand, op die sewende dag van die maand, dit wil sê die negentiende+ jaar van koning Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, die kneg van die koning van Babilon, na Jerusalem gekom.+
8 En in die vyfde maand, op die sewende dag van die maand, dit wil sê die negentiende+ jaar van koning Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die lyfwag, die kneg van die koning van Babilon, na Jerusalem gekom.+