Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 78:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 En hulle moes nie soos hulle voorvaders word nie,+

      ’n Hardkoppige en opstandige geslag,+

      ’n Geslag wat nie hulle hart voorberei het nie+

      En wie se gees nie trou was teenoor God nie.+

  • Psalm 81:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En daarom het ek hulle laat gaan in die wederstrewigheid van hulle hart;+

      Hulle het in hulle eie planne gewandel.+

  • Psalm 95:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Veertig jaar lank het ek ’n weersin in daardie geslag gehad,+

      En ek het gesê:

      “Hulle is ’n volk met ’n eiesinnige hart,+

      En hulle het my weë nie leer ken nie”;+

  • Jesaja 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Jou vorste is hardkoppig en deelgenote met diewe.+ Elkeen van hulle het omkoopgeskenke lief+ en jaag belonings na.+ Aan ’n vaderlose seun laat hulle nie reg geskied nie; en selfs die regsaak van ’n weduwee vind geen toegang by hulle nie.+

  • Jesaja 65:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Ek het my hande die hele dag deur uitgestrek na ’n hardkoppige+ volk, wat op die weg wandel wat nie goed is nie,+ agter hulle gedagtes aan;+

  • Jeremia 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 In dié tyd sal hulle Jerusalem die troon van Jehovah noem;+ en al die nasies sal daar bymekaargebring word+ vir die naam van Jehovah in Jerusalem,+ en hulle sal nie meer volgens die wederstrewigheid van hulle slegte hart wandel nie.”+

  • Jeremia 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Tog het hulle nie geluister of gehoor gegee nie,+ maar hulle het elkeen in die wederstrewigheid van sy slegte hart bly wandel;+ en daarom het ek al die woorde van hierdie verbond wat ek hulle beveel het om te doen, maar wat hulle nie gedoen het nie, oor hulle gebring.’”

  • Jeremia 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hulle het gesê: “Dit is hopeloos!+ Want ons sal volgens ons eie gedagtes wandel, en ons gaan elkeen volgens die wederstrewigheid van sy slegte hart handel.”+

  • Hosea 11:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En my volk neig tot ontrouheid teenoor my.+ En na bo roep hulle dit; hoegenaamd niemand rig hom op nie.

  • Handelinge 7:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel