Ester 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 en dié wat die naaste aan hom was, was Karseʹna, Setar, Admaʹta, Tarsis, Meres, Marseʹna en Memuʹgan, sewe+ vorste van Persië en Medië, wat toegang tot die koning gehad het+ en wat in die eerste plekke in die koninkryk gesit het):
14 en dié wat die naaste aan hom was, was Karseʹna, Setar, Admaʹta, Tarsis, Meres, Marseʹna en Memuʹgan, sewe+ vorste van Persië en Medië, wat toegang tot die koning gehad het+ en wat in die eerste plekke in die koninkryk gesit het):