Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 14:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Jehovah het vir my gesê: “Die profete profeteer leuens in my naam.+ Ek het hulle nie gestuur nie, en ook het ek hulle nie beveel of met hulle gepraat nie.+ ’n Valse visioen en waarsêery en iets van geen waarde+ en die bedrog van hulle hart spreek hulle profeties tot julle.+

  • Klaagliedere 2:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Jou profete het vir jou waardelose en onbevredigende dinge in visioene gesien,+

      En hulle het nie jou oortreding blootgelê om ’n omkeer in jou gevangenskap te bring nie,+

      Maar hulle het vir jou waardelose en misleidende uitsprake in visioene bly sien.+

  • Esegiël 13:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Hulle het onwaarheid en leuenagtige waarsêery in ’n visioen gesien,+ hulle wat sê: ‘Die woord van Jehovah is’, terwyl Jehovah hulle nie gestuur het nie, en hulle het gewag dat ’n woord bewaarheid word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel