Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 30:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 wat vir dié wat sien, gesê het: ‘Julle moenie sien nie’, en vir dié wat visioene het: ‘Julle moenie vir ons sien wat reg is nie.+ Spreek vir ons vleiende dinge; sien bedrieglike dinge.+

  • Johannes 3:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En dít is die grondslag vir die oordeel, dat die lig+ in die wêreld ingekom het+ maar die mense eerder die duisternis as die lig liefgehad het,+ want hulle werke was goddeloos.

  • 2 Tessalonisense 2:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 sodat hulle almal geoordeel kan word omdat hulle nie die waarheid geglo het nie,+ maar behae geskep het in onregverdigheid.+

  • 2 Timoteus 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want daar sal ’n tyd wees wanneer hulle nie die gesonde leer sal verdra nie,+ maar ooreenkomstig hulle eie begeertes vir hulle onderrigters sal versamel sodat hulle ore gestreel kan word;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel