2 Kronieke 25:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ’n sekere man van die ware God+ het na hom toe gekom en gesê: “O koning, moenie die leër van Israel saam met u laat gaan nie, want Jehovah is nie met Israel,+ dit wil sê met al die kinders van Eʹfraim nie. Psalm 78:67 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 67 En hy het die tent van Josef verwerp;+En die stam Eʹfraim het hy nie uitgekies nie.+
7 En ’n sekere man van die ware God+ het na hom toe gekom en gesê: “O koning, moenie die leër van Israel saam met u laat gaan nie, want Jehovah is nie met Israel,+ dit wil sê met al die kinders van Eʹfraim nie.