Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hulle het gou van die weg afgewyk wat ek hulle beveel het om te gaan.+ Hulle het vir hulle ’n gegote beeld van ’n kalf gemaak en hou aan om hulle daarvoor neer te buig en daaraan offerandes te bring en te sê: ‘Dit is jou God, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.’”+

  • Nehemia 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En hulle, ja ons voorvaders, het vermetel gehandel+ en hulle nek verhard,+ en hulle het nie na u gebooie geluister nie.

  • Psalm 81:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar my volk het nie na my stem geluister nie;+

      En Israel het geen gewilligheid teenoor my getoon nie.+

  • Jeremia 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Tog het hulle nie geluister of gehoor gegee nie,+ maar hulle het elkeen in die wederstrewigheid van sy slegte hart bly wandel;+ en daarom het ek al die woorde van hierdie verbond wat ek hulle beveel het om te doen, maar wat hulle nie gedoen het nie, oor hulle gebring.’”

  • Esegiël 20:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘“En hulle het teen my in opstand begin kom,+ en hulle wou nie na my luister nie. Hulle het nie elkeen die walglike dinge van hulle oë weggegooi nie, en die drekgode van Egipte het hulle nie verlaat nie,+ sodat ek beloof het om my woede oor hulle uit te stort, om my toorn teen hulle te laat uitwoed in Egipteland.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel