19 “En wanneer iemand die woorde van hierdie eed gehoor het,+ en hy hom in sy hart geseën het deur te sê: ‘Ek sal vrede geniet,+ hoewel ek in die wederstrewigheid van my hart sal wandel’,+ met die bedoeling om die goed gelaafde saam met die dorstige weg te vee,