Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “Hulle het egter ongehoorsaam geword+ en teen u in opstand gekom+ en u wet agter hulle rug bly werp,+ en hulle het u profete doodgemaak,+ wat teen hulle getuig het om hulle na u terug te bring;+ en hulle het dade van groot minagting bly pleeg.+

  • Jesaja 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Wee die sondige nasie,+ die volk swaar belaai met oortreding, ’n saad van kwaaddoeners,+ verderflike kinders!+ Hulle het Jehovah verlaat,+ hulle het die Heilige van Israel met minagting bejeën,+ hulle het agtertoe gedraai.+

  • Jeremia 32:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En hulle het my die rug bly toekeer en nie die gesig nie,+ hoewel daar aan hulle onderrig gegee is, daar vroeg opgestaan en onderrig gegee is, maar nie een van hulle het geluister om dissipline aan te neem nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel