Jesaja 39:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarna het die profeet Jesaja by koning Hiskiʹa gekom en vir hom gesê:+ “Wat het hierdie manne gesê en waarvandaan het hulle na u toe gekom?” Toe het Hiskiʹa gesê: “Uit ’n ver land het hulle na my toe gekom, uit Babilon.”+
3 Daarna het die profeet Jesaja by koning Hiskiʹa gekom en vir hom gesê:+ “Wat het hierdie manne gesê en waarvandaan het hulle na u toe gekom?” Toe het Hiskiʹa gesê: “Uit ’n ver land het hulle na my toe gekom, uit Babilon.”+