Psalm 146:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Jehovah sal tot onbepaalde tyd koning wees,+Jou God, o Sion, van geslag tot geslag.+LOOF Jah!+ Psalm 149:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Laat Israel hom verbly in sy Grootse Maker,+Die kinders van Sion—laat hulle bly wees in hulle Koning.+ Jesaja 33:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want Jehovah is ons Regter,+ Jehovah is ons Wetgewer,+ Jehovah is ons Koning;+ hy sal ons red.+
2 Laat Israel hom verbly in sy Grootse Maker,+Die kinders van Sion—laat hulle bly wees in hulle Koning.+