11 En hierdie hele land sal ’n verwoeste plek word, ’n voorwerp van verbasing, en hierdie nasies sal die koning van Babilon sewentig jaar lank moet dien.”’+
43 En grond sal beslis gekoop word in hierdie land+ waarvan julle sal sê: “Dit is ’n verlate woesteny,+ sonder mens en mak dier. Dit is in die hand van die Galdeërs gegee.”’+