Levitikus 18:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En julle moet julle verpligting teenoor my nakom om geeneen van die verfoeilike gebruike te beoefen wat voor julle beoefen is nie,+ sodat julle julle nie daardeur onrein maak nie. Ek is Jehovah julle God.’”
30 En julle moet julle verpligting teenoor my nakom om geeneen van die verfoeilike gebruike te beoefen wat voor julle beoefen is nie,+ sodat julle julle nie daardeur onrein maak nie. Ek is Jehovah julle God.’”