Psalm 115:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle afgode is silwer en goud,+Die handewerk van die mens.+ Psalm 135:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die afgode van die nasies is silwer en goud,+Die werk van mensehande.+ Jesaja 40:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die vakman het ’n gegote beeld gemaak,+ en die metaalwerker trek dit met goud oor,+ en hy smee silwerkettings.+ Hosea 13:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En nou begaan hulle nog meer sonde en maak hulle vir hulle ’n gegote beeld van hulle silwer,+ afgode volgens hulle begrip,+ geheel en al die werk van vakmanne.+ Vir hulle sê hulle: ‘Laat die mense wat offer, blote kalwers soen.’+
19 Die vakman het ’n gegote beeld gemaak,+ en die metaalwerker trek dit met goud oor,+ en hy smee silwerkettings.+
2 En nou begaan hulle nog meer sonde en maak hulle vir hulle ’n gegote beeld van hulle silwer,+ afgode volgens hulle begrip,+ geheel en al die werk van vakmanne.+ Vir hulle sê hulle: ‘Laat die mense wat offer, blote kalwers soen.’+