Psalm 22:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Want die koningskap behoort aan Jehovah,+En hy heers oor die nasies.+ Psalm 93:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 93 Jehovah het koning geword!+Met uitnemendheid is hy beklee;+Jehovah is beklee—met sterkte het hy hom omgord.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+ Openbaring 11:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en gesê: “Ons dank u,+ Jehovah God, die Almagtige,+ die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem+ en as koning begin heers.+
93 Jehovah het koning geword!+Met uitnemendheid is hy beklee;+Jehovah is beklee—met sterkte het hy hom omgord.+Ook word die vrugbare land stewig gevestig sodat niks dit kan laat wankel nie.+
17 en gesê: “Ons dank u,+ Jehovah God, die Almagtige,+ die Een wat is+ en wat was, want u het u groot krag opgeneem+ en as koning begin heers.+